Ons is ‘n pa-en-seun-span wat albei kante gesien het: oorgewig en ongesond teenoor fiks en gesond
Die rede waarom ons webwerf en diens tot stand gekom het, is dat ons moeg geraak het vir lieg & bedrieg in die fiksheidsbedryf
Van gierdiëte tot vals aanvullings tot 4 weke die en 3 maande daai!
Jy kan seker wees dat jy niks meer as die waarheid en niks minder as die waarheid kry nie
*Waarskuwing: die geheim is toegewyde konsekwentheid vir lang tydperke (jare) – As dit nie jy is nie, beweeg dan eerder verby😊 *

ONS BESKRIFTE

JACO

  • NDHM (Wits)
  • BBA
  • MBA

RONIN

  • NC Sportvoeding (Trifocus)
  • ND Fiksheid (SSISA)

20 jaar gesamentlike ondervinding

  • Eet planne
  • Algemene liggaams welstand
  • Oefen planne

HOE DIT WERK

Voltooi die form end ons sal jou kontak OF kies jou pakket in die winkel

Neem asseblief kennis dat ons oefen programme SLEGS in Kaapstad en omliggende areas, verskaf word









    Persoonlike Opleiding

    Starter Transformation Package

    R2999,00

    Persoonlike Opleiding

    Fat Loss Package

    R4499,00

    Persoonlike Opleiding

    Performance Package

    R5799,00

    Persoonlike Opleiding

    Elite Transformation Package

    R7499,00