Ons PROTEÏEN poeier word gemaak van die hoogste gehalte bronne van proteïen.
Die mengsel sluit ‘n vinnig-verterende proteïen (wei-proteïen en ertjie proteïen-isolaat), ‘n matig-verterende proteïen (eier proteïen) en ‘n stadig-verterende proteïen (kaseïen proteïen) in.
Dit is die vier proteïen bronne waaruit PROTEÏEN-mengsel bestaan.
Een houer bevat 26 porsies
Elke porsie is 24g proteien en slegs 4g Koolhidrate
Jy kan dit wel halveer na 12g toe en dit houer sal jou 2 maande hou (as jy een porsie per dag neem)
Elke skeppie PROTEÏEN lewer 24 gram suiwer kwaliteit proteïen.
Dit is gemaak met die hoogste gehalte wei-proteïen isolaat, micellêre kaseïen, melk proteïen isolaat, ertjie proteïen en eierwit proteïen (eier albumien).
Elke skeppie PROTEÏEN bevat die volgende:
• Wei-protein isolaat: 5.5g • Micellêre kaseïen : 5. 5g
• Ertjie proteïen-isolaat: 5.5g • Melk proteïen isolaat: 5 g
• eier albumien: 2.5g
Ons proteïen is ideaal vir
– Maaltydvervanging
– Kalorie beperkte diëte
– Onderhou en bou spierweefsel
– Ideaal net na opleiding
– Of voeg by jou ontbytgraan





























Reviews
There are no reviews yet.