By gimnasium of tuis konsultasie (Individue met spesiale behoeftes)
Prys: R315/60min (onderhewig aan verhoging, afhangende van die plek van konsultasie, as gevolg van reiskoste)
Die pakket is van toepassing op:
- fisies gestremde individue,
- verstandelik gestremde individue,
- swanger vroue, na-swangerskap vroue,
- kinders jonger as 18,
- pensioenarisse,
- moedig verstandelik gestremde individue aan om meer aktief te raak.
Elke sessie sluit in:
- Eenvoudige ligte opwarming,
- noodsaaklike ligte oefensessie met fokus op spierontwikkeling en ‘toning’,
- Eenvoudige ligte afkoeling.




Reviews
There are no reviews yet.