By gimnasium opleiding konsultasie
Prys: R375 vir 60min
Die pakket is van toepassing op individue wat:
- spier wil bou
- gewig verloor,
- fikser word,
- in vorm kom of weer in vorm kom,
- en ook liggaamsbouers.
Die sessies sluit in:
- Spesifieke opwarmings om uiteindelike spierstimulasie te maksimeer,
- intense weerstand oefenstyl oefensessies
- 1 to 2 liggaamsdele per sessie
- Spesifieke afkoelings om spierprestasie te verbeter.





Reviews
There are no reviews yet.