By die huis opleiding konsultasie
Prys: Vanaf R350/60min (onderhewig aan verhoging afhangende van die plek van konsultasie, as gevolg van reiskoste)
Pakket is van toepassing op: individue wat:
- nie toegang tot ‘n gimnasium het nie,
- nuwe moeders wat sukkel om tyd te kry om by die gimnasium te kom,
- mense wat wil begin om weer in vorm te kom.
Die sessies sluit in:
- ‘n Basiese opwarming,
- ‘n beginnervlak-oefensessie wat
- op alle liggaamsdele fokus,
- ‘n basiese afkoeling.




Reviews
There are no reviews yet.